012 947 0000 | support@datonet.co.za

VoIP Pryslys

 

Telefoonlyn
R89 per maand

 

  • Enige bestaande nommer kan oorgedra word na Datonet (Sommige telefoon nommers het 'n eenmalige "porting" koste van R199)

 

Oproep kostes

Oproep koste word uitgewerk per minuut, en na die eerste minuut in 30 sekonde intervalle 

GSM
Nasionaal
R1.29
R0.60

 

Addisionele Dienste

 

Virtuele PABX
R99 per maand
'n Virtuele PABX kan die volgende funksies bied:
  •  Tot en met 10 uitbreidings
  • Call Forward / Call Divert
  • Call Hunting
  • IVR Menus
  • Vele meer!

VoIP Telefone

Bestaande VoIP telefone kan ons net so gebruik, maar hier is 'n paar wat ons sal voorstel:

Snom D305 - R1350
Snom D345 - R2920
Snom D375 - R3000
Gigaset A540 - R1480

Copyright © 2019. All Rights Reserved.