012 947 0000 | support@datonet.co.za

Datonet (Pty) Ltd is 'n Wireless Internet Diensverskaffer (WISP) gevestig in Pretoria Oos wat Internet, VoIP en ander IT dienste lewer aan huishoudings en besighede.

Datonet spesialiseer om vir kliënte slegs die vinnigste en betroubaarste internet konneksies te verskaf. Ons maak ook slegs gebruik van wêreldklas produkte, om te verseker dat ons kliënte die beste moontlike diens kry.

 

0837/CECS/MAY/2017
0837/CECNS/MAY/2017

Copyright © 2019. All Rights Reserved.