Wireless Huis Internet

Onbeperkte Data Pakkette Uncapped, Unshaped

SUPER 1

R299

per MAAND

4 Mbps Download 
2 Mbps Upload
100GB FUP
Public Dynamic IP

Gratis SUPER spoed:
1GB/dag @
10Mbps​ / 5Mbps

Kry pakket
SUPER 5

R599

per MAAND

5 Mbps Download 
2 Mbps Upload
Geen FUP
Public Dynamic IP

Gratis SUPER spoed:
5GB/dag @
10Mbps​ / 5Mbps

Kry pakket
SUPER 8

R749

per MAAND

8 Mbps Download 
4 Mbps Upload
Geen FUP
Public ​Dynamic IP

Gratis SUPER spoed:
8GB/dag @
20Mbps​ / 10Mbps

Kry pakket
SUPER 15

R999

per MAAND

15 Mbps Download 
10 Mbps Upload
Geen FUP
Public ​Dynamic IP

Gratis SUPER spoed:
15GB/dag @
40Mbps​ / 20Mbps

Kry pakket
SUPER 20

R1499

per MAAND

20 Mbps Download 
10 Mbps Upload
Geen FUP
Public Dynamic IP

Gratis SUPER spoed:
20GB/dag @
40Mbps​ / 20Mbps

Kry pakket
SUPER 25

R1999

per MAAND

25 Mbps Download 
10 Mbps Upload
Geen FUP
Public Dynamic IP

Gratis SUPER spoed:
25GB/dag @
40Mbps​ / 20Mbps

Kry pakket

Wat is Super Sp​oed ?

In off-peak tye, tussen 06:00-18:00 sal jy vinniger spoed kan ervaar op die Datonet Wireless Netwerk.
Let wel daar is nie 'n waarborg op die spoed nie en die pakket moet steeds geag word itv. die basis-lynspoed.
Elke pakket het 'n hoeveelheid data (GB) wat gratis is teen die hoë spoed. Die oomblik dat dit opgebruik word sal die maksimum spoed wees volgens die pakket se basis-lynspoed
Data word per dag uitgewerk en kan nie ophoop nie
Hierdie is 'n gratis ekstra en mag enige tyd verstryk/verander sonder enige kennisgewing vooraf - pakkette moet verkieslik oorweeg word slegs itv. hulle basis-lynspoed

In middernagtelike tye, tussen 00:00-06:00 sal jy vinniger spoed ervaar op die Datonet Wireless Netwerk.
Let wel daar is nie 'n waarborg op die spoed nie en die pakket moet steeds geag word itv. die basis-lynspoed.
Daar is geen beperking van data op die vinnige spoed nie
Hierdie is 'n gratis ekstra en mag enige tyd verstryk/verander sonder enige kennisgewing vooraf - pakkette moet verkieslik oorweeg word slegs itv. hulle basis-lynspoed

Ander Internet Dienste

Datonet (Pty) Ltd is 'n Internet Diensverskaffer (ISP) gevestig in Pretoria Oos wat Internet, VoIP en ander IT dienste lewer aan huishoudings en besighede.

Datonet (Pty) Ltd is 'n Internet Diensverskaffer (ISP) gevestig in Pretoria Oos wat Internet, VoIP en ander IT dienste lewer aan huishoudings en besighede.